Jak de Priester (Musiekskuur) tree op te Rockwood Theatre

Jak de Priester in die warm en intieme atmosfeer van die Musiekskuur! Jak se loopbaan het begin in 2003 na hy die ATKV Crescendo Kompetisie gewen het, dit het hom die geleentheid gegee om sy eerste album getiteld ‘Sally Williams Nougat’ op te neem.

Datum:- 31 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jak de Priester het geen bekendstelling nodig nie, hier is ‘n kort Bio van hom

Jak de Priester is ‘n Afrikaanse sanger en skrywer. Hy is in 2002 deur die ATKV as wenner van die Crescendo-sangkompetisie aangewys. Van sy treffers sluit in: Sally Williams Nougat en Groen Mamba. Hy het ook die temalied van KykNET se sepie, Binnelanders geskryf en gesing.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jak de Priester – Die Winterkonsert te Atterbury Theatre

Jak de Priester se produksie – Die Winterkonsert, bevat 90 min van sy nuutste liedjies en stories oor mense en plekke in ons reenboogland. Sy nuutste album met dieselfde titel, wat in September 2017 die lig gesien het, bring liedjies wat weereens die hartsnare op verskeie maniere sal roer.

Datum:- 29 Julie 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Jak de Priester het n nuwe liefde, die Drakensberge

Jak de Priester, laai gereeld sy gesin in die motor en vat die pad Drakensberge toe.
Sy derde enkelsnit, Drakensberge Liefde, vanaf sy album 15 Jaar, word nou uitgereik en Jak vertel ’n heerlike storie rondom die skryf van hierdie liedjie:
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Steve Hofmeyr en Jak de Priester sing saam

Twee van Suid-Afrika se gewildste sangers het kragte saamgesnoer om ’n pragtige liedjie getiteld, Soen die Reën op te neem.

Alhoewel die opname reeds twee jaar gelede gedoen is, word dit nou vir die eerste keer amptelik aan radiostasies landswyd uitgereik.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Ek is seker julle is bekend met ‘Die Spookhuis’ van Pretoria nou kry dit lewe in nuwe Jakkie Louw-video

Vir Pretorianers staan die Erasmuskasteel as ‘die Spookhuis’ bekend en mense assosieer dié huis met mites en gruverhale.

In Die Bronberger se Julie 2006-uitgawe is vertel dat daar stories loop oor ’n vrou in ’n Victoriaanse rok wat sit en naaldwerk doen by
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!