Die groot oomblik is uiteindelik hier: VIA (DStv-kanaal 147) en Coleske Artists se splinternuwe TV-reeks, Die Kontrak, waarin die volgende groot Afrikaanse kunstenaar gekroon sal word, skop dié maand op die Afrikaanse leefstylkanaal af. Continue reading…
Daar`s `n rede om te sing! Triomfkliniekkonsert beloof `n aand van hartsmusiek
Triomfkliniek is `n afdeling van Atterbury Trust wat sorg met waardigheid aan die gemeenskap van Pretoria-Wes aanbied.
Rocking Potch is `n Splinternuwe fees wat Co Creative Concerts na Potchefstroom bring. Met stalletjies, `n biertuin, wyn en craft beer tent en van die land se Top Kuntsenaars is hierdie verseker die plek om te wees.
If you missed the 2017 event, not to worry, after the success of the first B&B Fest, we have decided to have this year`s festival over the course of two days.
Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud.