Jak de Priester (Musiekskuur) tree op te Rockwood Theatre

Jak de Priester in die warm en intieme atmosfeer van die Musiekskuur! Jak se loopbaan het begin in 2003 na hy die ATKV Crescendo Kompetisie gewen het, dit het hom die geleentheid gegee om sy eerste album getiteld ‘Sally Williams Nougat’ op te neem.

Datum:- 31 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Theuns Jordaan tree op te Rockwood Theatre

Kom geniet ‘n aand by Rockwood Teater met een van Suid Afrika se top kunstenaars. Net die een aand, so bespreek nou!

Datum:- 30 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kom vier Afrikaans in die Vrystaat!!

Dit is amper tyd vir die vierdie Ek ♥ DIE VRYSTAAT FEES in Bloemfontein en hierdie een gaan nog beter en groter wees as van te vore.

Datum:- 22 September 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Joe Forster tree op te Rockwood Theatre – Nuwe album vrystelling

Drie jaar nadat sanger-liedjieskrywer Joe Foster die suksesvolle Ghoema Pop Album van die Jaar “Hartklank” vrygestel het, doen hy dit weer. Hy vat sowaar die volgende stap met hierdié nuwe album. Die album is baie lewendig, eerlik, kragtig, oorspronklik en sy nuwe klank is skaars vergelykbaar met sy solo-debuut vrystelling.

Datum:- 29 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kom oefen jou lagspiere saam Dowwe Dolla en Wicus van der Merwe – Stellenbosch

Weg met die dwepers, die boepens-knolle, die moaners en die groaners. Weg met die poeierholle, die hoitie-toitie-skeelooganties, die Martie Martelgatte en die Jannie Jammerballe.

Datum:- 20 September 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Kom geniet die Swartlandskou Maskerbal – Moorreesburg

Kom geniet Swartlandskou se eerste MASKERBAL, `n heerlike plattelandse atmosfeer met die verruklikste musiek en die lekkerste kos Vrydagaand.

Datum:- 31 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Franna Benade het Emmers vol Note – Pretoria

Sy blymoedigheid is aansteeklik en sy kenmerkende skaterlag lig enige swaar gemoed op om saam te lag. “Daar is immers emmers vol om oor dankbaar en bly te wees”, glo Franna ruiterlik. `Emmers vol note` weerspieel juis hierdie uitkyk op die lewe en beloof om in jou hart rond te woel en jou talle redes te gee om uitbundig saam te lag of dalk met diep dankbaarheid `n traan af te vee.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Coenie de Villiers en Mauritz Lotz te sienne in Sandbaai

Kom luister na Coenie de Villiers en Mauritz Lotz vir die nuutste versameling van Coenie se musiek. Die liedere is stil en suiwer en hy word vergesel met Mauritz Lotz wat sy eie towerkrag daar byvoeg.

Datum:- 8 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Stellenbosch Universiteitskoor tree op te Hermanus

Die Stellenbosch Universiteitskoor is een van Suid-Afrika se mees gerekende Jeugontwikkelingsprogramme en koorgeselskappe. Hulle het die laaste 82 jaar hulle merk gemaak en het oor die wereld die laaste paar jaar as Wenners by internasionale koorkompetisies uitgetree.

Datum:- 12 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Pieter Koen Familie Piekniek @ Pretoria

Dit is `n goeie 21 jaar sedert Pieter sy eerste album vrygestel en sy toetrede formeel to die Suid Afrikaanse vermaakliksheidbedryf gemaak het. in April 2001 sluit hy as aanbieder van die destydse “Kuskafee” by kykNET aan en sederdien het hy `n laag lys benoemings, `n sak vol toekennings en `n totaal van 8 albums die lig laat sien.

Datum:- 12 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!