Top 20 vir die week: 16 Julie 2018

Dirk van der Westhuizen is vir die vierde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper is af na die 4de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Jay neem weer die 3de plek in met sy treffer “Lê ‘n bietjie langer”. Jan Blohm spring na die 3de posisie met sy treffer “Word wakker”.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 9 Julie 2018

Dirk van der Westhuizen is vir die derde agtereenvolgende week in die nommer 1 posisie met sy treffer “Sexy vi my”. Brendan Peyper spring na die 2de posisie toe met sy treffer “Klim jou Everest” en Elandré bly in die 3de plek vir die week met sy treffer “Honderd duisend maal”.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 25 Junie 2018

Tarryn Lamb is haar eerste plek kwyt die week en daai nommer 1 posisie behoort nou aan Dirk van der Westhuizen met sy treffer ‘Sexy vi my”.

Ons het ‘n nuwe toetreede tot die Top 20, dis niemand anderste as Jan Blohm wat onlangs sy splinternuwe album bekendgestel het. Sy enkelsnit, ‘Word wakker’. Die treffer van hom betree die Top 20 in posisie nommer 12.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 18 Junie 2018

Aan al die Vaders wat ons berigte volg hoop julle het ‘n wonderlike dag gehad en dat julle sommer lekker bedref was.

Jay behou sy eerste posisie hierdie week met sy liedjie “Lê ‘n bietjie langer”. Elandré spring ook……..
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Top 20 vir die week: 11 Junie 2018

Tarryn Lamb verloor die week haar nommer 1 posisie en Jay skiet op na daardie nommer 1 posisie toe met sy treffer liedjie ‘Lê ‘n bietjie langer’.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!