Joe Forster tree op te Rockwood Theatre – Nuwe album vrystelling

Drie jaar nadat sanger-liedjieskrywer Joe Foster die suksesvolle Ghoema Pop Album van die Jaar “Hartklank” vrygestel het, doen hy dit weer. Hy vat sowaar die volgende stap met hierdié nuwe album. Die album is baie lewendig, eerlik, kragtig, oorspronklik en sy nuwe klank is skaars vergelykbaar met sy solo-debuut vrystelling.

Datum:- 29 Augustus 2018
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Joe Foster gesels meer oor sy nuwe album

Drie jaar nadat die sanger en liedjieskrywer, Joe Foster, sy Ghoema-bekroonde album Hartklank vrygestel het, doen hy dit weer.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Sanger en liedjieskrywer, Joe Foster, vat die ‘volgende stap’

Drie jaar nadat die sanger en liedjieskrywer, Joe Foster, sy Ghoema-bekroonde album Hartklank vrygestel het, doen hy dit weer.

Hy vat as’t ware die ‘volgende stap’ met hierdie nuwe album. Alhoewel hy gedurende die twee albums reeds talle liedjies en projekte aangepak het, het hy gevoel dat die tyd nou reg is vir ’n volgende album.

Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Nuwe musiekvideo uit deur Joe Foster

“’n Mens maak seer met woorde en juis oor daardie rede kan ’n mens nie altyd met woorde jammer sê nie, maar eerder vergifnis vra deur iemand net vas te hou.” Só sê die sanger en liedjieskrywer Joe Foster………….
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Liani se ‘pelgrimstog’ kry ’n volmaakte einde

Liani Reynolds, ’n mamma van vyf seuns het al die pad van Trompsburg tot in Pretoria gery om een van haar drome te bewaarheid. Sy het onlangs by ’n Eliah-kerkkamp ’n weergawe van Amanda Strydom se lied Pelgrimstog gesing. Die tema van dié kamp was “Jou Skeppings doel” – min wetend dat sy een stappie […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!

 
 

Spesiaal vir Valentynsdag: Joe Foster se treffer “Pad Na Jou Hart”

Aanhangers van die sanger, Joe Foster, word behoorlik bederf hierdie Valentynsdag. Joe het vroeër vandeesmaand sy aanhangers gevra om uit vier liedjies; In Die Reën Vir Jou, Ridder, Pad Na Jou Hart of Vir My Gemaak te kies. Dis uiteindelik Pad Na Jou Hart wat die harte vinniger laat klop het. Kom ons kyk so […]
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!